Skip to content
Proudly South African educational publishers for 101 years
Ace It! Ekonomiese Bestuurswetenskappe Graad 9 cover
Senior Phase Grade 9 Afrikaans

Ace It! Ekonomiese Bestuurswetenskappe Graad 9

ISBN 9781920356583

Choose a format
Sign in to buy

Prices include 15% VAT. Have a voucher? Apply it at checkout.

Orders over R400 qualify for free shipping in South Africa.

Daar is baie inligting om vir Ekonomiese Bestuurswetenskappe in te neem. Ace It! Ekonomiese Bestuurswetenskappe Graad 9 vereenvoudig die inhoud en bied dit op so ’n menier aan dat dit maklik is om te leer, te verstaan en te onthou. Oefeninge word deurgaans gebeid om jou kennis en vaardighede te toets. Dit help jou om jou swak punte te verstaan sodat jy meer tyd daarop kan deurbring. Sou jy dit oorweeg om Rekeningkunde vanaf Graad 10 te neem, sal jy in Graad 9 moet fokus op die grondbeginsels en basiese kennis van rekeningkunde. Ace it! Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Graad 9 bied stap vir stap verduidelikings en bewerkte voorbeelde om seker te maak jy vorder knap en met vertroue na Graad 10.

Grade
Grade 9
Language
Afrikaans
Format
Paperback · E-book