Ace it! Rekeningkunde Graad 10
ISBN 9781920356101
Prices include 15% VAT. Have a voucher? Apply it at checkout.
Orders over R400 qualify for free shipping in South Africa.
Added to your cart.
View cartDie basiese rekeningkundige beginsels is waarskynlik in Graad 8 en 9 aan jou bekendgestel. Selfs al is dit die geval, word baie leerders intimideer deur Graad 10 Rekeningkunde. Dit is vanjaar noodsaaklik dat jy die grondbeginsels reg kry. Dit sal ’n sterk fondament vorm vir die res van jou Rekeningkunde studies. Ace it! Rekeningkunde Graad 10 bevat al die inligting wat jy benodig om vir die eksamen hersiening te doen. Jy kan dit in jou eie tyd en teen jou eie pas doen. Ace it! Rekeningkunde Graad 10 bevat ook vrae en probleme asook uitgebreide antwoorde hierop. Net soos met ander praktiese vakke, is die toepassing van die teorie die beste manier om goeie punte te behaal. Ace it! Rekeningkunde Graad 10 bied talle geleenthede om jou begrip na te gaan en jou vaardighede te toets.
- Grade
- Grade 10
- Language
- Afrikaans
- Format
- Paperback · E-book
- Subject
- Accounting
- Grade
- Grade 10
- Language
- Afrikaans
- Print ISBN
- 9781920356101
- Stock
- 150 units
- E-book ISBN
- 9780796091734
- E-book size
- 1.78 MB
About e-books
- E-books are read in the eduReader app, available on all major platforms.
- E-books cannot be printed.
- Buying several e-book licences gives you vouchers that other accounts can redeem.
There are no teacher resources for this title yet. Need something for your classroom? Contact us.




