Ace it! Fisiese Wetenskappe Graad 12
ISBN 9781920356811
Prices include 15% VAT. Have a voucher? Apply it at checkout.
Orders over R400 qualify for free shipping in South Africa.
Added to your cart.
View cartFisiese Wetenskappe (wat in Fisika en Chemie verdeel is) in Graad 12 is ’n uitdagende vak. As jy egter ’n poging aanwend om die inhoud te verstaan en oefen om die vaardighede so ver moontlik voor die eksamen toe te pas, sal jy goed vaar in die eksamen. Ace it! Fisiese Wetenskappe Graad 12 kan jou met albei hierdie hersieningstaktieke help. Die ingewikkelde inhoud word in stap vir stap verduidelikings afgebreek tesame met bewerkte voorbeelde. Definisies en begrippe wat jy vir elke afdeling benodig, word verskaf om jou aan afdelings van die vorige graad te herinner wat jy dalk sal moet hersien. Daar is ook deurgaans vinnige vasvrae om jou kennis te toets. Dit bied jou die geleentheid om te kyk of jy iets gesnap het voordat jy aangaan. ’n Hele afdeling van Ace it! Fisiese Wetenskappe Graad 12 is toegewy aan eksamenvrae met voorgestelde antwoorde. Dit is die beste hersieningsinstrument waar jy elke poging moet aanwend om dit te doen.
- Grade
- Grade 12
- Language
- Afrikaans
- Format
- Paperback · E-book
- Subject
- Physical Sciences
- Grade
- Grade 12
- Language
- Afrikaans
- Print ISBN
- 9781920356811
- Stock
- 1755 units
- E-book ISBN
- 9780796092199
- E-book size
- 2.8 MB
About e-books
- E-books are read in the eduReader app, available on all major platforms.
- E-books cannot be printed.
- Buying several e-book licences gives you vouchers that other accounts can redeem.
There are no teacher resources for this title yet. Need something for your classroom? Contact us.

