Ace it! Wiskunde Graad 10
By A. Krusekopf · ISBN 9781920356125
Prices include 15% VAT. Have a voucher? Apply it at checkout.
Orders over R400 qualify for free shipping in South Africa.
Added to your cart.
View cart’n Begrip van die grondbeginsels van Graad 10 is nie net belangrik vir goeie punte in jou Graad 10-eksamen nie, maar sal jou ook help om in Matriek uit te blink. Talle van die grondbeginsels wat verband hou met funksies, algebra en waarskynlikheid word in Graad 10 bekendgestel. Maak seker jou grondslag staan vas met Ace it! Wiskunde Graad 10 en werk op jou eie pas deur die afdelings. Trigonometrie word ook in Graad 10 bekendgestel. Ace it! Wiskunde Graad 10 sal jou help om hierdie belangrike gedeelte van die Wiskunde leerplan onder die knie te kry. Gebruik Ace it! Wiskunde Graad 10 om die begrippe en vaardighede wat vir Graad 10-wiksunde vereis word te leer en te verstaan. Oefen dit dan aan die hand van die oefeninge en vasvrae wat dwarsdeur die gids voorkom, asook die eksamenvrae agterin die boek.
- Grade
- Grade 10
- Language
- Afrikaans
- Format
- Paperback · E-book
- Subject
- Mathematics
- Grade
- Grade 10
- Language
- Afrikaans
- Curriculum
- CAPS/IEB ALIGNED
- Print ISBN
- 9781920356125
- Stock
- 1927 units
- E-book ISBN
- 9780796092113
- E-book size
- 1.82 MB
About e-books
- E-books are read in the eduReader app, available on all major platforms.
- E-books cannot be printed.
- Buying several e-book licences gives you vouchers that other accounts can redeem.
There are no teacher resources for this title yet. Need something for your classroom? Contact us.



