TOP CLASS AFRIKAANS FAL GRADE 2 BIG BOOK 3: LEKKER, LEKKER POTJIEKOS!
By S Pretorius ,S Ferraris , D Rudling · ISBN 9780796058010
Prices include 15% VAT. Have a voucher? Apply it at checkout.
Orders over R400 qualify for free shipping in South Africa.
Added to your cart.
View cartShuters Top Klas Afrikaans Groot Boeke ontwikkel vroeë lesers se ontwakende geletterdheid – aanvangsbegrippe van hoe drukskrif, boeke en lees werk. Tydens Gedeelde Lees stel die onderwyser ’n goeie voorbeeld van goeie leesgedrag. Dit wil sê: • goeie (liggaams) houding en plasing van die boek • goeie intonasie, uitdrukking en uitspraak • genot en ’n liefde vir die taal. Gebruik die prente in die stories: • om te voorspel • om visuele leidrade te bied vir die betekenis van woorde • vir bespreking om die ontwikkeling van woordeskat aan te help • om vrae te stel en ’n begrip van die teks aan te wakker • om die storie by hulle en hul eie ervarings aan te sluit.
- Grade
- Grade 2
- Language
- Afrikaans
- Format
- Paperback
- Subject
- Language
- Grade
- Grade 2
- Language
- Afrikaans
- Print ISBN
- 9780796058010
- Stock
- 1067 units
There are no teacher resources for this title yet. Need something for your classroom? Contact us.
Also in this series
TOP CLASS AFRIKAANS FAL GRADE 1 LEARNER'S BOOK
From R 100.16
TOP CLASS AFRIKAANS FAL GRADE 2 BIG BOOK 7: WIE KAN MY HELP?
From R 149.57
TOP CLASS AFRIKAANS FAL GRADE 2 BIG BOOK 6: OP VAKANSIE
From R 149.57
TOP CLASS AFRIKAANS FAL GRADE 2 BIG BOOK 4: MONIE WATERS MORS NIE
From R 149.57
TOP CLASS AFRIKAANS FAL GRADE 2 BIG BOOK 2: ONS GAAN PIEKNIEK HOU
From R 149.57