Orders placed during this period will be delayed due to warehouse closure. Normal processing resumes 2nd March 2026.
| Author | : LUTZ van DIJK |
| Hardcopy ISBN | : 9780796029553 |
| Stock | : 680 units |
| Ebook ISBN | : 9781776130917 |
Themba is die verhaal van ’n plattelandse seun uit die Oos-Kaap wat, ten spyte van VIGS, vir hom ’n plek in die Suid-Afrikaanse nasionale sokkerspan oopspeel. Sy verhaal is een van verset en van dapperheid, en van sy liefde vir sy jonger suster, Nomtha.