Orders placed during this period will be delayed due to warehouse closure. Normal processing resumes 2nd March 2026.
| Author | : S.J. BOUCHER |
| Hardcopy ISBN | : 9780796003843 |
| Stock | : 137 units |
Themba het iets gesoek om te doen. Sy broer en suster wou nie met hom speel nie en hy was nog te klein om die grootmense te help. Vanuit ’n groot boom kan hy egter maak asof hy die grootste mens in die wêreld is en oor die dorp uitkyk. Vind uit hoe hy sy gesin help en keer dat die koek brand!