WE ARE ALL BORN FREE: (AFRIKAANS) ONS WORD ALMAL VRY GEBORE Cover

WE ARE ALL BORN FREE: (AFRIKAANS) ONS WORD ALMAL VRY GEBORE



Author : AMNESTY INTERNATIONAL
Hardcopy ISBN : 9781919888606
Stock : 713 units

elke man, vrou en kind op hierdie planeet word beskerm deur dertig spesiale artikels – die universele verklaring van Menseregte.Waar ons ook al woon, wie ons ook al is, dit is ons regte en niemand mag dit van ons wegneem nie. Hierdie unieke versameling word in samewerking met Amnestie Internasionaal uitgegee ter viering van die 60ste herdenking van die ondertekening van die universele verklaring van Menseregte. elke artikel word pragtig uitgebeeld met ’n illustrasie deur ’n internasionaal-bekende kunstenaar. Alle tantiemes uit die verkoop van hierdie boek, sal aan Amnestie Internasionaal geskenk word.

Purchase Options