Orders placed during this period will be delayed due to warehouse closure. Normal processing resumes 2nd March 2026.
| Author | : ISOBEL RANDALL |
| Hardcopy ISBN | : 9780796029126 |
| Stock | : 685 units |
Twee kinders besluit om ’n groentetuin te kweek. Deur samewerking, produseer hulle ’n groente-oes. In die proses, ontdek hulle hoe opwindend dit is om die vrugte van harde werk te pluk. Die storie gebruik eenvoudige taal en die aantreklike fotos, verryk die leeservaring. Dit is toepaslik vir beginner-lesers.