ZEBRA LEESBOEKE GRD 1 BLOU BK 2 - TELSPELTJIES Cover

ZEBRA LEESBOEKE GRD 1 BLOU BK 2 - TELSPELTJIES



Hardcopy ISBN : 9780796026392
Stock : 296 units
Ebook ISBN : 9781776130610

Die drie stelle leesboeke bestaan uit vier boekies elk. In hierdie Aktiwiteitsboek sal jy die volgende vind: • vier fotokopieerbare werkvelle vir elke leesboek • aktiwiteite wat begrip van die teks sowel as taalontwikkeling bevorder • integrasie van aktiwiteite oor die kurrikulum heen • antwoorde op al die aktiwiteite. Die leesboeke vertel Suid-Afrikaanse verhale en is dikwels gegrond op ondervindings uit die werklikheid. Die taalgebruik is eenvoudig en aantreklik.

Purchase Options


Ebook File Size : 4.29