ZEBRA LEESBOEKE GRD 1 BLOU BK 3 - THEMBA SE DAG Cover

ZEBRA LEESBOEKE GRD 1 BLOU BK 3 - THEMBA SE DAG



Hardcopy ISBN : 9780796026439
Stock : 399 units
Ebook ISBN : 9781776130627

Die drie stelle leesboeke bestaan uit vier boekies elk. In hierdie Aktiwiteitsboek sal jy die volgende vind: • vier fotokopieerbare werkvelle vir elke leesboek • aktiwiteite wat begrip van die teks sowel as taalontwikkeling bevorder • integrasie van aktiwiteite oor die kurrikulum heen • antwoorde op al die aktiwiteite. Die leesboeke vertel Suid-Afrikaanse verhale en is dikwels gegrond op ondervindings uit die werklikheid. Die taalgebruik is eenvoudig en aantreklik.

Purchase Options


Ebook File Size : 4.69