ZEBRA LEESBOEKE GRD 3 GEEL BK 3 - DIE KHORTJOR VOL KASKEN Cover

ZEBRA LEESBOEKE GRD 3 GEEL BK 3 - DIE KHORTJOR VOL KASKEN



Hardcopy ISBN : 9780796026804
Stock : 956 units

Die drie stelle leesboeke bestaan uit vier boekies elk. In hierdie Aktiwiteitsboek sal jy die volgende vind: • vier fotokopieerbare werkvelle vir elke leesboek • aktiwiteite wat begrip van die teks sowel as taalontwikkeling bevorder • integrasie van aktiwiteite oor die kurrikulum heen • antwoorde op al die aktiwiteite. Die leesboeke vertel Suid-Afrikaanse verhale en is dikwels gegrond op ondervindings uit die werklikheid. Die taalgebruik is eenvoudig en aantreklik.

Purchase Options