ZEBRA LEESBOEKE GRD 4 GROEN BK 3 - BOS BASAAR Cover

ZEBRA LEESBOEKE GRD 4 GROEN BK 3 - BOS BASAAR



Hardcopy ISBN : 9780796031464
Stock : 0 units
Ebook ISBN : 9781776130757

Die drie stelle leesboeke bestaan uit vier boekies elk. In hierdie Aktiwiteitsboek sal jy die volgende vind: • vier fotokopieerbare werkvelle vir elke leesboek • aktiwiteite wat begrip van die teks sowel as taalontwikkeling bevorder • integrasie van aktiwiteite oor die kurrikulum heen • antwoorde op al die aktiwiteite. Die leesboeke vertel Suid-Afrikaanse verhale en is dikwels gegrond op ondervindings uit die werklikheid. Die taalgebruik is eenvoudig en aantreklik.

Purchase Options


Ebook File Size : 5.46