Skip to content
Proudly South African educational publishers for 101 years
ZEBRA LEESBOEKE GRD 4 GROEN BK 5 - TOER SUID AFRIKA cover
Afrikaans

ZEBRA LEESBOEKE GRD 4 GROEN BK 5 - TOER SUID AFRIKA

ISBN 9780796044044

Choose a format
Sign in to buy

Prices include 15% VAT. Have a voucher? Apply it at checkout.

Orders over R400 qualify for free shipping in South Africa.

Die drie stelle leesboeke bestaan uit vier boekies elk. In hierdie Aktiwiteitsboek sal jy die volgende vind: • vier fotokopieerbare werkvelle vir elke leesboek • aktiwiteite wat begrip van die teks sowel as taalontwikkeling bevorder • integrasie van aktiwiteite oor die kurrikulum heen • antwoorde op al die aktiwiteite. Die leesboeke vertel Suid-Afrikaanse verhale en is dikwels gegrond op ondervindings uit die werklikheid. Die taalgebruik is eenvoudig en aantreklik.

Language
Afrikaans
Format
Paperback · E-book