Shuters Top Klas Toerisme Graad 12 Leerdersboek Cover

Shuters Top Klas Toerisme Graad 12 Leerdersboek



Author : ELISABETH QUIGLEY • NALINI THOMAS SAKHAMUZI MNCUBE • ELSABE ENGELBRECHT NIRESHNEE MOODLEV
Hardcopy ISBN : 9781920605087
Stock : 2089 units
Ebook ISBN : 9780796049780

Hierdie boek is deel van die Shuters Top Klas-reeks en het die volgende eienskappe: • Dek al die vereistes van die KABV-dokument vir elke vak • Bied inhoud in eenvoudige taal aan • Aanbieding van inhoud word deur talle illustrasies ondersteun • 'n Aantreklike, eenvoudige en gebruikersvriendelike bladontwerp • Studiekaarte wat as 'n studie-/hersieningsinstrument ingesluit word. Hierdie Shuters Top Klas Toerisme Graad 12 Leerdersboek bied die volgende voordele: • Dek die vereistes van die KABV-dokument vir die vak in detail • Feite en begrippe word in eenvoudige, toeganklike taal aangebied • lllustrasies wat met sorg gekies is om die inhoud te ondersteun • Nuwe en minder bekende woorde word in woordelys-kassies op dieselfde bladsy verduidelik • Vloeidiagramme en studiekaarte word aan die begin en einde van elke kwartaal se werk verskaf om begrip van die inhoud te vergemaklik en om as studie-/hersieningsinstrumente te gebruik • 'n Woordelys van terme en begrippe word agter in die boek verskaf. Beskikbare komponente Shuters Top Klas Toerisme Graad 12 Leerdersboek Shuters Top Klas Toerisme Graad 12 Onderwysershulpbronpak (Ook in Engels beskikbaar)

Purchase Options


Ebook File Size : 9.75