Orders placed during this period will be delayed due to warehouse closure. Normal processing resumes 2nd March 2026.
| Hardcopy ISBN | : 9781920356569 |
| Stock | : 862 units |
| Ebook ISBN | : 9780796084644 |
Ekonomiese en Bestuurswetenskappe (EBW) is ’n mengelmoes van ekonomiese teorie, besigheidstudies en rekeningkunde. Selfs al is jy nie van voorneme om besigheidsvakke vanaf Graad 10 na te streef nie, is EBW ’n nuttige vak vir die res van jou hoërskool loopbaan en verder. Ace it! Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Graad 8 vereenvoudig die inhoud wat leerders dikwels ingewikkeld vind. Ace it! Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Graad 8 bevat aktiwiteite wat op sekere punte van die inhoud noukeurig ontwikkel is. Dit maak dit vir jou moontlik om jou begrip van ’n spesifieke konsep na te gaan voordat jy aangaan. Sodoende sal jy nie net goed in jou Graad 8-eksamen vaar nie, maar dit bou ’n sterk fondament vir Graad 9 en verder.