Ace it! Natuurwetenskappe Graad 8 Cover

Ace it! Natuurwetenskappe Graad 8



Hardcopy ISBN : 9781920356484
Stock : 1118 units
Ebook ISBN : 9780796091659

As jy van voorneme is om Lewenswetenskappe en Fisiese Wetenskap as vakke vanaf Graad 10 te neem, sal jy in Graad 8 en 9 in Natuurwetenskappe goed moet vaar. Dit is jou eerste hoërskool jaar, wat dit ’n goeie tyd maak om te verseker dat jy geen gapings in jou begrip van belangrike wetenskaplike en biologiese begrippe het nie. Een van die uitdagendste begrippe in Fisiese wetenskap is byvoorbeeld Werk, Krag en Energie. Talle leerders sukkel met hierdie afdeling omdat hulle nie ’n goeie grondslag daarvoor in Graad 8 gebou het nie, waar Energie en Verandering gedek word. Op soortgelyke wyse sukkel baie Matriek leerders om vrae te beantwoord aangaande die interafhanklikheid van organismes. Die grondslag vir hierdie onderwerp kom in Graad 8 (Die lewe en oorlewing) voor. Tesame met uitgebreide beskrywings, geëtiketteerde diagramme en vrae, kan jy Ace it! Natuurwetenskappe Graad 8 gebruik om beheer te neem van die manier waarop jy Natuurwetenskaplike begrippe leer en onthou. Ace it! Natuurwetenskappe Graad 8 bevat wenke wat jou sal help om te verstaan hoe om die eksamen te skryf – ’n vaardigheid wat noodsaaklik is vir sukses op hoërskool.

Purchase Options


Ebook File Size : 2.69