Due to stock take, delivery of physical items may be delayed. We appreciate your patience!
Hardcopy ISBN | : 9781920356835 |
Stock | : 1104 units |
Ebook ISBN | : 9780796091611 |
Graad 8 is jou eerste jaar vir hoërskool-wiskunde. Of jy nou Wiskunde of Wiskundige Geletterdheid vanaf Graad 10 kies, jy sal die fondament vir sukses nou reeds moet lê. Ace it! Wiskunde Graad 8 kan jou hiermee help. Ace it! Wiskunde Graad 8 sal jou help om die begrippe te snap wat jy op hoërskool en verder sal benodig. Met berekeningstegnieke wat jy kan leer en gebruik en talle bewerkte voorbeelde om jou te wys hoe om dit te doen. Ace it! Wiskunde Graad 8 sal jou help om met vertroue en vermoë na Graad 9 te vorder! Wanneer dit by Wiskunde kom, maak oefening die meester. Ace it! Wiskunde Graad 8 bevat vrae vir jou om jou vaardighede in jou eie tyd en teen jou eie pas te toets.