Ace it! Natuurwetenskappe Graad 9 Cover

Ace it! Natuurwetenskappe Graad 9



Hardcopy ISBN : 9781920356507
Stock : 1143 units
Ebook ISBN : 9780796091673

Selfs al wil jy nie met die wetenskaplike vakke vanaf volgende jaar aangaan nie, moet jy steeds soveel punte moontlik in jou Natuurwetenskappe Graad 9-eksamen behaal. Die Natuurwetenskappe Graad 9 leerplan bevat toepassings in die werklike lewe, en jy hoef nie intimideer te word deur die feit dat dit ’n wetenskap is nie. Alles in ag genome, wat is nié lekker omtrent ’n vak wat jou alles omtrent jou liggaam, die wêreld en ons heelal leer nie? Ace it! Natuurwetenskappe Graad 9 ontsluier Natuurwetenskappe – ons glo, hoe beter jy ’n vak verstaan, hoe meer sal jy dit geniet en hoe beter sal jy in die eksamen vaar! Ace it! Natuurwetenskappe Graad 9 bevat uitgebreide beskrywings van die inhoud, geëtiketteerde diagramme om jou te help om die begrippe en terminologie te onthou asook eksamenvrae om jou te help om jou kennis toe te pas en jou eksamen vaardighede te oefen.

Purchase Options


Ebook File Size : 2.6