Ace It! Besigheidstudies Graad 10 Cover

Ace It! Besigheidstudies Graad 10



Hardcopy ISBN : 9781920356644
Stock : 2306 units
Ebook ISBN : 9780796091796

Besigheidstudies in Graad 10 is ’n belangrike en interessante vak. Tesame met Rekeningkunde is Besigheidstudies ’n natuurlike uitbreiding van Ekonomiese en Bestuurswetenskappe, wat jy in Graad 8 en 9 behandel het. Ace It! Besigheidstudies Graad 10 sal jou help om die verskillende begrippe te bowe te kom wat jy in hierdie bekendstellingsjaar moet ken. Ingewikkelde begrippe word in hanteerbare afdelings afgebreek wat dit makliker maak om te leer, te verstaan en te onthou. Ace It! Besigheidstudies Graad 10 herken ook dat baie leerders in Graad 10 nie die eksamen vaardighede het nie. Dus word eksamenwenke verskaf om jou te help om jou eerste Besigheidstudies-eksamen knap en met vertroue te behartig.

Purchase Options


Ebook File Size : 3.98