Ace it! Besigheidstudies Graad 11 Cover

Ace it! Besigheidstudies Graad 11



Hardcopy ISBN : 9781920356668
Stock : 802 units
Ebook ISBN : 9780796091819

Eksamintors lewer dikwels kommentaar op die leerders se gebrek aan inhoudskennis en die uitwerking wat dit het op hul vermoë om gestruktureerde en intelligente opstelle te skryf. Ace it! Besigheidstudies Graad 11 sal help om seker te maak dat jy ’n beter begrip het van die algemene besigheidskonsepte en toepaslike tegnologie. Dit is die eerste stap om jou argumente te verdiep en soveel punte moontlik te behaal. Besigheidstudies kom dalk soos ’n vak swaar aan inhoud voor. Ace it! Besigheidstudies Graad 11 neem egter die inhoud en breek dit in grafiese en visuele aanbiedings af. Dit maak die inhoud meer toeganklik en makliker om te leer, te verstaan en te onthou.

Purchase Options


Ebook File Size : 5.75