Ace it! Geografie Graad 11 Cover

Ace it! Geografie Graad 11



Hardcopy ISBN : 9781920356255
Stock : 1667 units
Ebook ISBN : 9780796091840

Mits jy die inhoud bestudeer het en dit verstaan het, en jy ken die grondbeginsels van kaart lees, sal jy goeie punte in jou Geografie Graad 11 eksamen behaal. Hoe weet mens egter of jy genoeg geleer het, en of jy sekere afdelings weer moet hersien? Ace it! Geografie Graad 11 sal die raaiwerk uit hersiening neem. Al die inhoud wat jy moet ken word in Ace it! Geografie Graad 11 ingesluit. Dit bevat ook eksamenvrae om te oefen en jou begrip te toets. Deur Ace it! Geografie Graad 11 te gebruik, sal jou leerwerk gefokus wees en jy sal meer hersiening aan die begrippe wend waar jy hulp benodig. Doeltreffende hersiening lei tot beter punte!

Purchase Options


Ebook File Size : 13.45