Ace It! Lewenswetenskappe Graad 11 Cover

Ace It! Lewenswetenskappe Graad 11



Hardcopy ISBN : 9781920356309
Stock : 1554 units
Ebook ISBN : 9780796091970

Graad 11 is ’n belangrike akademiese jaar, en waarskynlik die uitdagendste van jou skoolloopbaan. Ace It! Lewenswetenskappe Graad 11 bou voort op die kennis van Graad 10 en bied uitgebriede voorbeelde van begrippe wat jy benodig om met gemak na Graad 12 te vorder. Vaardighede wat verlede jaar vir jou nuut was, sal in hierdie studiegids hersien en vasgelê word. Ace It! Lewenswetenskappe Graad 11 bevat ook die uiters belangrike Omgewingstudies-afdeling wat in jou Matriek eindeksamen sal voorkom. Eksaminators kla dat die leerders hierdie afdeling nie ordentlik hersien het nie. Wys hulle dat jy die uitsondering is en bou vanjaar en vorentoe, die regte grondslag.

Purchase Options


Ebook File Size : 6.35