Ace it! Besigheidstudies Graad 12 Cover

Ace it! Besigheidstudies Graad 12



Hardcopy ISBN : 9781920356682
Stock : 1641 units
Ebook ISBN : 9780796091833

Besigheidstudies is ’n teoretiese vak met alledaagse toepassings. Dit beteken dat jy vir jou eksamen daartoe in staat moet wees om die inhoud op verskeie situasies toe te pas. Ace it! Besigheidstudies Graad 12 pas toepaslike en interessante voorbeelde op die inhoud toe. Dit bied jou die geleentheid om die begrippe daadwerklik te verstaan asook om jou ’n idee te gee van die soort voorbeelde waarna eksamintors op soek is. Kontrolelyste word aan die einde van elke kwartaal verskaf sodat Ace it! Besigheidstudies Graad 12 jou kan help om op hoogte te bly van wat jy hersien het en wat jy nog moet doen. Dit sal jou help om beheer van jou leerwerk te neem en seker te maak dat jy jou Besigheidstudies eindeksamen met vertroue kan skryf.

Purchase Options


Ebook File Size : 3.97