Ace It! Geografie Graad 12 Cover

Ace It! Geografie Graad 12



Hardcopy ISBN : 9781920356705
Stock : 1551 units
Ebook ISBN : 9780796091895

Eksaminators kla dikwels dat die leerders nie genoeg van die inhoud gesnap het om dit ordentlik te kan toepas nie. Hierdie sogenaamde ‘hoër orde’-vrae is die vrae in ’n eksamen wat die meeste dinkwerk vereis en jou die meeste punte sal gee. Ten einde die kennis egter so te kan toepas, moet jy dit verstaan. Ace It! Geografie Graad 12 bevat uitgebreide beskrywings en verduidelikings, en wys jou hoe om hierdie inligting te vertolk en dit op verskillende scenario’s toe te pas. Kaartwerk is dikwels ’n uitdagende gedeelte van Geografie. Ace It! Geografie Graad 12 bied jou alles wat jy moet weet, wat jou die vertroue sal gee om jou eindeksamen knap te behartig.

Purchase Options


Ebook File Size : 17.2