Ace It! Toerisme Graad 12 Cover

Ace It! Toerisme Graad 12



Hardcopy ISBN : 9781920356361
Stock : 1586 units
Ebook ISBN : 9780796092236

Vanjaar sal jy moet nadink oor watter loopbaan jy wil volg nadat jy matrikuleer het. As jy Toerisme neem, wil jy waarskynlik ’n beroep in die toerisme en gasvryheidsbedryf volg. Indien jy wel jou studies op hierdie gebied verder neem, sal jy agterkom dat die kursusse al hoe meer prakties raak. Ten einde te slaag benodig jy egter ’n vaste teoretiese grondslag. Ace It! Toerisme Graad 12 sal jou help om die inhoud te leer, tesame met praktiese en toepaslike voorbeelde sodat jy kan verstaan hoe die teorie in die alledaagse lewe toegepas word. Dit sal jou nie net op die Graad 12-eksamen voorberei nie, maar ook verder as dit neem. Ace It! Toerisme Graad 12 neem wat soos ’n groot hoeveelheid inligting lyk en vereenvoudig dit. Dit maak die feite makliker om te leer, te verstaan en te onthou. Vrae sal jou help om vir die eksamen voor te berei, met in gedagte dat die vaardighede om eksamen te skryf baie belangrik is om sukses te behaal.

Purchase Options


Ebook File Size : 7.91