Ace it! Tegnologie Graad 8
By D. Moodley · ISBN 9781920356521
Prices include 15% VAT. Have a voucher? Apply it at checkout.
Orders over R400 qualify for free shipping in South Africa.
Added to your cart.
View cartTegnologie is ’n interessante en praktiese vak met talle alledaagse toepassings. Ace it! Tegnologie Graad 8 help om die gaping tussen Tegnologie wat op primêre skool onderrig word en Tegnologie op hoërskool-vlak te oorbrug. Die inhoud wat jy in Tegnologie Graad 8 en 9 behandel is die grondslag vir talle vakke vanaf Graad 10 en verder. Daar is in Tegnologie elemente van Fisiese Wetenskap, Geografie, Lewenswetenskappe en selfs Wiskunde en Wiskundige Geletterdheid. Verder nog leer Tegnologie jou om jou idees op ’n opwindende en duidelike wyse oor te dra – dit is ’n vaardigheid wat jy vir die res van jou lewe kan gebruik! Ace it! Tegnologie Graad 8 vereenvoudig die verskillende begrippe op maniere wat dit makliker maak om te verstaan, te leer en te onthou. Dit help jou ook om jou idees oor te dra en om die vaardighede te ontwikkel wat benodig word om idees en produkte te ontleed. Vrae wys jou die algemene maniere waarop jou kennis en vaardighede getoets sal word.
- Grade
- Grade 8
- Language
- Afrikaans
- Format
- Paperback · E-book
- Subject
- Technology
- Grade
- Grade 8
- Language
- Afrikaans
- Curriculum
- KABV, KABV GERIG
- Print ISBN
- 9781920356521
- Stock
- 1066 units
- E-book ISBN
- 9780796091697
- E-book size
- 5.98 MB
About e-books
- E-books are read in the eduReader app, available on all major platforms.
- E-books cannot be printed.
- Buying several e-book licences gives you vouchers that other accounts can redeem.
There are no teacher resources for this title yet. Need something for your classroom? Contact us.