Shuters Top Klas Sosiale Wetenskappe Graad 7 Onderwysersgids Cover

Shuters Top Klas Sosiale Wetenskappe Graad 7 Onderwysersgids



Author : P. Middlebrook, C. Dibben, S. Haw, M. Burton, N.Mlilo, N Nkosi
Hardcopy ISBN : 9781920604332
Stock : 722 units
Ebook ISBN : 9780796049582

Hierdie boek is deel van die Shuters Top Klas-reeks en bevat die volgende eienskappe: • Oek al die vereistes van die CAPS-dokument vir elke vak • Bied stap vir stap leiding vir die onderwyser • Bevat 'n eenvoudige en gebruikersvriendelike bladontwerp • Bied 'n Onderwysersgids vir die onderwyser met bykomende hulpbronne vir die onderwyser in 'n pakket. Hierdie Shuters Top Klas Sosiale Wetenskappe Graad 7 Onderwysersgids bevat die volgende voordele: • Oek uitvoerige vereistes van die CAPS-dokument vir elke vak • Is 'n metodiese handleiding vir d ie onderwyser oor elke eenheid en aktiwiteit • Verskaf antwoorde viral die aktiwiteite en formele assesserings • Bevat nuttige kruisverwysings na die Leerdersboek • Bied nuttige bykomende hulpbronne vir die onderwyser • Het 'n eenvoudige, gebruikersvriendelike bladontwerp. Beskikbare komponente Shuters Top Klas Sosiale Wetenskappe Graad 7 Leerdersboek Shuters Top Klas Sosiale Wetenskappe Graad 7 Onderwysersgids

Purchase Options


Ebook File Size : 0.47