TOP CLASS AFRIKAANS FAL GRADE 2 BIG BOOK 4: MONIE WATERS MORS NIE Cover

TOP CLASS AFRIKAANS FAL GRADE 2 BIG BOOK 4: MONIE WATERS MORS NIE



Author : S Pretorius ,S Ferraris , D Rudling
Hardcopy ISBN : 9780796058034
Stock : 961 units

Shuters Top Klas Afrikaans Groot Boeke ontwikkel vroeë lesers se ontwakende geletterdheid – aanvangsbegrippe van hoe drukskrif, boeke en lees werk. Tydens Gedeelde Lees stel die onderwyser ’n goeie voorbeeld van goeie leesgedrag. Dit wil sê: • goeie (liggaams) houding en plasing van die boek • goeie intonasie, uitdrukking en uitspraak • genot en ’n liefde vir die taal. Gebruik die prente in die stories: • om te voorspel • om visuele leidrade te bied vir die betekenis van woorde • vir bespreking om die ontwikkeling van woordeskat aan te help • om vrae te stel en ’n begrip van die teks aan te wakker • om die storie by hulle en hul eie ervarings aan te sluit.

Purchase Options