Author | : M. Kotzé, L. Botha |
Hardcopy ISBN | : 9781485836124 |
Stock | : -3 units |
Hierdie Onderwysersgids is deel van die Shuters Topklas Digitale Vaardighedereeks, ’n nuwe en gebruikersvriendelike leerprogram in lyn met die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring. Die Onderwysersgids help u om basiese digitale vaardighede te onderrig sodat u leerders ’n goeie begrip van rekenaarvaardighede verwerf.