Orders placed during this period will be delayed due to warehouse closure. Normal processing resumes 2nd March 2026.
| Curriculum | : CAPS |
| Author | : Various |
| Hardcopy ISBN | : 9781485841722 |
| Stock | : 591 units |
| Ebook ISBN | : 9781485841739 |
Hierdie nuwe Topklas-leesboeke: is propvol prettige stories wat elke kind se verbeelding sal aangryp, bevat pragtige illustrasies in uiteenlopende style deur plaaslike kunstenaars, stel kinders aan ’n verskeidenheid interessante tekssoorte bekend, is by uitstek vir hardoplees en selfstandige lees geskik, verseker dat kinders lees geniet en by die tekste betrokke raak.