Due to stock take, delivery of physical items may be delayed. We appreciate your patience!
Curriculum | : CAPS |
Author | : KOTZE MW SA SCHOOL CODING |
Hardcopy ISBN | : 9781779925091 |
Stock | : 1928 units |
Ebook ISBN | : 9781779925107 |
Shuters Topklas is ’n eietydse, gebruikersvriendelike leerprogram wat aan al die vereistes van die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV) voldoen. Die reeks is deur ’n uiteenlopende groep Suid-Afrikaanse vakkundiges met uitgebreide ervaring in hul vakgebied geskryf. Elke boek in die reeks is ontwerp om onderwysers te help om tyd te bespaar, administrasie te verminder en met vertroue te onderrig. Shuters Topklas: • dek al die onderwerpe in die KABV-kurrikulum; • bevat eenvoudige verduidelikings en pretaktiwiteite om leer te bevorder; • is op die vlak van die leerder geskryf; • gebruik aktuele en relevante voorbeelde; • help om doeltreffende assessering te fasiliteer; • gee aan leerders ruim geleentheid om in te oefen wat hulle geleer het; • gebruik sleutelwoorde en -konsepte om leeswoordeskat uit te brei; en • ondersteun onderwysers met ’n omvattende en gebruikersvriendelike Onderwysersgids. Al hoe meer onderwysers regoor Suid-Afrika gebruik Shuters Topklas omdat dit ’n voortreflike onderrigervaring en uitstekende leerderresultate bied.