Shuters Top Class Wiskunde Graad 6 Leerdersboek Cover

Shuters Top Class Wiskunde Graad 6 Leerdersboek



Author : S Foster, J Naidoo, MA Sosibo, S Sukdeo, AM Thompson, PC Wessels
Hardcopy ISBN : 9780796047328
Stock : 166 units
Ebook ISBN : 9780796050359

Shuters Top Klas Wiskunde Graad 6 vir die lntermediere fase bevorder die leerder se wiskundige konsepte, vaardighede en kennis deur probleemoplossing, analitiese en kreatiewe denke, te ontwikkel. Die reeks stel leerders in staat om Wiskunde in verband te bring met hul alledaagse lewens. Interaktiewe en individuele aktiwiteite help die leerders om die oogmerke van die Algemenedoelwitte en Spesifiekedoelwitte vir Wiskunde, soos vervat in die KABS dokument, te bereik. Vervolgens is die fokus op inhoudsgebiede, geskikte hulpbronne en bied geleenthede vir verskillende benaderings tot wiskunde. Shuters Top Klas Wiskunde Graad 6 Leerdersboek: • Dek al die werk in hanteerbare eenhede soos uiteengesit in die KABS dokument • Gebruik geskikte wiskundige taal om aktiewe leerderdeelname aan te moedig • Sluit illustrasies, foto's en diagramme in om leerderbegrip te bevorder. • Bevorder noodsaaklike wiskundige woordeskat terwyl konsepte, kennis en vaardighede ontwikkel word. • Aktiewe aanmoediging van hersiening is 'n integrale deel van die leerproses. • Bied leerders geleenthede om take, toetse en eksamens op geskikte vlakke en tye te voltooi. Beskikbare komponente: Shuters Top Klas Wiskunde Graad 6 Leerderboek Shuters Top Klas Wiskunde Graad 6 Onderwyser Hulpbronne Gids Shuters Top Klas Wiskunde Graad 6 Onderwyser Hulpbronne Pakket.

Purchase Options


Ebook File Size : 8.05