Shuters Top Klas Skeppende Kunste Graad 9 Leerdersboek Cover

Shuters Top Klas Skeppende Kunste Graad 9 Leerdersboek



Author : Lynn Chemaly, Moira filmer, Dawn Selby, Helen White
Hardcopy ISBN : 9781920605049
Stock : 725 units
Ebook ISBN : 9780796047885

Shuters Top Klas Skeppende Kunste vir die Senior Fase is 'n moderne, maklik bruikbare en omvattende reeks wat gebaseer is op die Kurrikulum­en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV) wat deur die Departement van Basiese Onderwys verskaf word. Hierdie materiaal maak voorsiening vir die volgende kunsvorms soos in die KABV-dokument vereis word: • Dans • Drama • Musiek • Visuele Kunste Die Shuters Top Klas Skeppende Kunste Leerdersboek vir el keen van die drie grade het die volgende kenmerke en voordele: • Die jaar se werk in elke kunsvorm word kwartaal vir kwartaal duidelik aangebied • Volkleurillustrasies word gebruik om inhoudaanbieding te ondersteun • lnhoud word in eenvoudige, toeganklike taal aangebied • Notablokke word gebruik om bykomende agtergrondinligting te verskaf • Woordblokkies word gebruik om nuwe woordeskat te verduidelik op die bladsy waar die woord gebruik word • Vloeikaarte en studiekaarte word as nuttige studiehulpmiddels vir die leerder verskaf • Formele assesseringstake, toetse en eksamens wat vir elke graad voorgeskryf word, word verskaf. Beskikbare komponente Shuters Top Klas Skeppende Kunste Graad 9 Leerdersboek Shuters Top Klas Skeppende Kunste Graad 9 Onderwysersgids

This product is currently not available for purchase.