Shuters Top Klas Sosiale Wentenskappe Graad 9 Onderswysersgids Cover

Shuters Top Klas Sosiale Wentenskappe Graad 9 Onderswysersgids



Author : P.Middlebrook, C dibben, S.Haw, M.Burton, M.Mlilo
Hardcopy ISBN : 9781920604370
Stock : 56 units
Ebook ISBN : 9780796049629

Hierdie boek is deel van die Shuters Top Klas-reeks en bevat die volgende eienskappe: • Dek al die vereistes van die CAPS-dokument vir elke vak • Bied stap vir stap leiding vir die onderwyser • Bevat 'n eenvoudige en gebruikersvriendelike bladontwerp • Bied 'n Onderwysersgids vir die onderwyser met bykomende hulpbronne vir die onderwyser in 'n pakket. Hierdie Shuters Top Klas Sosiale Wetenskappe Graad 9 Onderwysersgids bevat die volgende voordele: • Dek uitvoerige vereistes van die CAPS-dokument vir elke vak • Is 'n metodiese handleiding vir die onderwyser oor elke eenheid en aktiwiteit • Verskaf antwoorde viral die aktiwiteite en formele assesserings • Bevat nuttige kruisverwysings na die Leerdersboek • Bied nuttige bykomende hulpbronne vir die onderwyser • Het 'n eenvoudige, gebruikersvriendelike bladontwerp. Beskikbare komponente Shuters Top Klas Sosiale Wetenskappe Graad 9 Leerdersboek Shuters Top Klas Sosiale Wetenskappe Graad 9 Onderwysersgids

Purchase Options


Ebook File Size : 1.22