Shuters Top Klas Sosiale Wetenskappe Graad 8 Leerdersboek Cover

Shuters Top Klas Sosiale Wetenskappe Graad 8 Leerdersboek



Author : P. Middlebrook, C. Dibben, S. Haw, M. Burton, N. Mlilo, N. Nkosi
Hardcopy ISBN : 9781920604349
Stock : 303 units
Ebook ISBN : 9780796049599

Jou Shuters Top Klas Sosiale Wetenskappe Graad 8 Leerdersboek: • Dek al die werk watjy in hierdie graad moet leer • Bevat eenvoudige taalgebruik om jou te help om die werk maklik te leer en te verstaan • Bevat prente en ander illustrasies om jou die werk beter te laat verstaan • Verduidelik nuwe en moeilike woorde op die bladsye waar die woorde verskyn • Gebruik maklike vloeidiagramme om jou te wys watjy in elke afdeling gaan leer • Verskaf studiekaarte aan die einde van elke afdeling om jou te help studeer of te hersien. Beskikbare komponente Shuters Top Klas Sosiale Wetenskappe Graad 8 Leerdersboek Shuters Top Klas Sosiale Wetenskappe Graad 8 Onderwysersgids

Purchase Options


Ebook File Size : 9.75