Due to stock take, delivery of physical items may be delayed. We appreciate your patience!
Author | : P. Middlebrook, C. Dibben, S. Haw, M. Burton, N. Mlilo, N. Nkosi |
Hardcopy ISBN | : 9781920604356 |
Stock | : 229 units |
Ebook ISBN | : 9780796049605 |
Hierdie boek is deel van die Shuters Top Klas-reeks en bevat die volgende eienskappe: • Dek al die vereistes van die CAPS-dokument vir elke vak • Bied stap vir stap leiding vir die onderwyser • Bevat 'n eenvoudige en gebruikersvriendelike bladontwerp • Bied ·n Onderwysersgids vir die onderwyser met bykomende hulpbronne vir die onderwyser in 'n pakket. Hierdie Shuters Top Klas Sosiale Wetenskappe Graad 8 Onderwysersgids bevat die volgende voordele: • Dek uitvoerige vereistes van die CAPS-dokument vir elke vak • Is 'n metodiese handleiding vir die onderwyser oor elke eenheid en aktiwiteit • Verskaf antwoorde viral die aktiwiteite en formele assesserings • Bevat nuttige kruisverwysings na die Leerdersboek • Bied nuttige bykomende hulpbronne vir die onderwyser • Het ·n eenvoudige, gebruikersvriendelike bladontwerp. Beskikbare komponente Shuters Top Klas Sosiale Wetenskappe Graad 8 Leerdersboek Shuters Top Klas Sosiale Wetenskappe Graad 8 Onderwysersgids