Shuters Top Class Wiskunde Graad 4 Onderwysersgids
By ED Aboud, J Naidoo, MA Sosibo, S Sukdeo, AM Thompson, ML Van Der Merwe, PC Wessels · ISBN 9780796047298
Prices include 15% VAT. Have a voucher? Apply it at checkout.
Orders over R400 qualify for free shipping in South Africa.
Added to your cart.
View cartShuters Top Klas Wiskunde Graad 4 vir die Intermediere fase bevorder die leerder se wiskundige konsepte, vaardighede en kennis deur probleemoplossing, analitiese en kreatiewe denke, te ontwikkel. Die reeks stel leerders in staat om Wiskunde in verband te bring met hul alledaagse lewens. Interaktiewe en individuele aktiwiteite help die leerders om die oogmerke van die Algemenedoelwitte en Spesifiekedoelwitte vir Wiskunde, soos vervat in die KABS dokument, te bereik. Vervolgens is die fokus op inhoudsgebiede, geskikte hulpbronne en bied geleenthede vir verskillende benaderings tot wiskunde. Shuters Top Klas Wiskunde Graad 4 Onderwysersgids • Gebruik geskikte wiskundige taal om aktiewe leerderdeelname aan te moedig. • Bevorder noodsaaklike wiskundige woordeskat terwyl konsepte, kennis en vaardighede ontwikkel word. • Aktiewe aanmoediging van hersiening is 'n integrale deel van die leerproses • Bied leerders geleenthede om take, toetse en eksamens op geskikte vlakke en tye te voltooi. Beskikbare komponente: Shuters Top Klas Wiskunde Graad 4 Leerderboek Shuters Top Klas Wiskunde Graad 4 Onderwyser Hulpbronne Gids Shuters Top Klas Wiskunde Graad 4 Onderwyser Hulpbronne Pakket.
- Grade
- Grade 4
- Language
- Afrikaans
- Format
- Paperback · E-book
- Subject
- Mathematics
- Grade
- Grade 4
- Language
- Afrikaans
- Print ISBN
- 9780796047298
- Stock
- 47 units
- E-book ISBN
- 9780796050328
- E-book size
- 2.59 MB
About e-books
- E-books are read in the eduReader app, available on all major platforms.
- E-books cannot be printed.
- Buying several e-book licences gives you vouchers that other accounts can redeem.
There are no teacher resources for this title yet. Need something for your classroom? Contact us.

