Orders placed during this period will be delayed due to warehouse closure. Normal processing resumes 2nd March 2026.

Shuters Top Klas Aardrykskunde Graad 11 Onderwysersgids Cover

Shuters Top Klas Aardrykskunde Graad 11 Onderwysersgids



Hardcopy ISBN : 9780796059192
Stock : 333 units
Ebook ISBN : 9780796049643

Shuters Top Klas Aardrykskunde is deel van die handelsmerkTopklas-reeks virVOO Hierdie Shuter se Top Klas Aardrykskunde Graad 11 Onderwyser se hulpbronpakket (OHP) het die volgende voordele: • Die Pakket sluit die Onderwysersgids(OG) en ander ekstra klaskamerhulpbronne in. • Die OHP bevat h hersieningswerksvelboekie, tesame met nasienriglyne wat h kort saamvattende aktiwiteit verskaf vir elke eenheid wat in die Leerdersboek gedek word. • Die OG dek die vereistes van die KABV-dokument vir die vak in besonderhede. • Dit verskaf metodologiese leiding vir die onderwyser oor elke eenheid en aktiwiteit. • Dit verskaf antwoorde vir alle aktiwiteite en formele assesserings. • Die het h eenvoudige, gebruiksvriendelike ontwerp. • Dit gee nuttige kruisverwysings na die Leerdersboek. Beskikbare komponente: Shuters Top Klas Aardrykskunde Graad 11 Leerdersboek Shuters Top Klas Aardrykskunde Graad 11 Onderwyser se hulpbronpakket (Ook in Engels beskikbaar)

Purchase Options


Ebook File Size : 4.44