Shuters Top Klas Lewensorientering Graad 11 Onderwysersgids Cover

Shuters Top Klas Lewensorientering Graad 11 Onderwysersgids



Hardcopy ISBN : 9780796056597
Stock : 357 units
Ebook ISBN : 9780796049667

Hierdie boek vorm deel van die reeks Shuters Top Klas-handelsmerke vir VOO. Dit voldoen aan: • al die vereistes van die KABV-dokument vir elke vak • stap vir stap leiding vir die onderwyser • 'n eenvoudige en gebruikersvriendelike bladontwerp • 'n Hulpbronpakket en ander bykomende hulpbronne vir die onderwyser . Hierdie Shuters Top Klas Lewensorientering Graad 11 Hulpbronpakket vir die Onderwyser het die volgende voordele: • Dit sluit die Onderwysersgids en ander klaskamer hulpbronne in. • Dit dek die vereistes van die KABV-dokument uitvoerig vir die onderwerp. • Dit verskaf 'n stel lesse vir die hele jaar. • Dit verskaf stelselmatige leiding oor elke eenheid en aktiwiteit aan die onderwyser. • Dit verskaf antwoorde op aktiwiteite en formele assesserings waar van toepassing. • Dit het 'n eenvoudige, verbruikersvriendelike ontwerp. • Dit het behulpsame kruisverwysings na die Leerdersboek. • Dit sluit 'n omvangryke Liggaamlike Oefeninge Program in. Beskikbare komponente Shuters Top Klas Lewensorientering Graad 11 Leerdersboek Shuters Klas Lewensorientering Graad 11 Onderwysershulpbronpak

Purchase Options


Ebook File Size : 1.7