Orders placed during this period will be delayed due to warehouse closure. Normal processing resumes 2nd March 2026.

Shuters Top Klas Religiestudies Graad 11 Leerdersboek Cover

Shuters Top Klas Religiestudies Graad 11 Leerdersboek



Hardcopy ISBN : 9780796056603
Stock : 925 units
Ebook ISBN : 9780796049728

Hierdie boek is deel van die Shuters Top Klas-handelsmerkreeks vir die VOO-fase. Dit bied die volgende kenmerke: • Dek al die vereistes van die KABV-dokument vir elke vak • Bied inhoud in eenvoudige taal aan • Aanbieding van inhoud word ondersteun deur talle illustrasies en grafika • Het'n aantreklike, eenvoudige en gebruikersvriendelike bladontwerp • Studiekaarte word voorsien as 'n studie/hersieningsinstrument. Hierdie Shuters Top Klas Religiestudies Graad 11 Leerdersboek het die volgende voordele: • Dek die vereistes van die KABV-dokument vir die vak in besonderhede • lnligting en begrippe word in eenvoudige, toeganklike taal aangebied • Noukeurig uitgesoekte illustrasies ondersteun die inhoud • Nuwe en onbekende woorde word in woordkassies op die bladsy verduidelik • 'n Reeks interessante aktiwiteite word aangebied wat vaardighede, kennis en selfvertroue versterk • Formele assesseringstake word met verduidelikende rubrieke nagesien • Vloeidiagramme en studiekaarte word aan die begin en einde van elke afdeling voorsien om begrip van die inhoud te vergemaklik en om as 'n studie/hersieningsinstrument gebruik te word • 'n Lys van begrippe en konsepte word aan die einde van die boek verskaf . Beskikbare komponente Shuters Top Klas Religiestudies Graad 11 Leerdersboek Shuters Top Klas Religiestudies Graad 11 Onderwysersgids

Purchase Options


Ebook File Size : 5