Shuters Top Klas Religiestudies Graad 12 Onderwysersgids Cover

Shuters Top Klas Religiestudies Graad 12 Onderwysersgids



Hardcopy ISBN : 9781920604219
Stock : 458 units
Ebook ISBN : 9780796049759

Hierdie boek is deel van die Shuters Top Klas-handelsmerkreeks vir die VOO en het die volgende kenmerke: • Dek al die vereistes van die KABV-dokument vir elke vak • Bied stap-vir-stap leiding aan die onderwyser • Het 'n eenvoudige en gebruikersvriendelike bladontwerp • Verskaf'n Onderwysersgids en ander bykomende hulpbronne Hierdie Shuters Top Klas Religiestudies Graad 12 Onderwysersgids het die volgende voordele: • Dit bestaan uit 'n omvattende onderrig-, leer-en assesseringsprogram en sluit bykomende klaskamerhulpbronne in • Dit dek die vereistes van die KABV-dokument vir die vak in besonderhede • Dit bied vir die onderwyser metodologiese leiding vir elke eenheid en aktiwiteit • Dit bied uitgebreide inleidende en agtergrondinligting, sowel as nuttige verwysings • Dit verskaf voorgestelde antwoorde op al die aktiwiteite en formele assesserings, sowel as rubrieke • Dit het 'n eenvoudige, gebruikersvriendelike ontwerp met duidelike gemerkte afdelings en daar is volledige kruisverwysings met die Leerderboek • Dit bied voorbeeldtoets-en eksamenvraestelle en volledige nasienmemoranda. Beskikbare komponente Shuters Top Klas Religiestudies Graad 12 Leerdersboek Shuters Top Klas Religiestudies Graad 12 Onderwysershulpbronpak

Purchase Options


Ebook File Size : 1.92