Shuters Top Klas Toerisme Graad 11 Leerdersboek Cover

Shuters Top Klas Toerisme Graad 11 Leerdersboek



Hardcopy ISBN : 9780796058867
Stock : 1516 units
Ebook ISBN : 9780796049766

Hierdie boek is deel van die Shuters Top Klas-reeks en het die volgende eienskappe: • Dek al die vereistes van die KABV-dokument vir elke vak • Bied inhoud in eenvoudige taal aan • Aanbieding van inhoud word deur talle illustrasies ondersteun • 'n Aantreklike, eenvoudige en gebruikersvriendelike bladontwerp • Studiekaarte wat as 'n studie-/hersieningsinstrument ingesluit word. Hierdie Shuters Top Klas Toerisme Graad 11 Leerdersboek bied die volgende voordele: • Dek die vereistes van die KABV-dokument vir die vak in detail • Feite en begrippe word in eenvoudige, toeganklike taal aangebied • lllustrasies wat met sorg gekies is om die inhoud te ondersteun • Nuwe en minder bekende woorde word in woordelys-kassies op dieselfde bladsy verduidelik • Vloeidiagramme en studiekaarte word aan die begin en einde van elke kwartaal se werk verskaf om begrip van die inhoud te vergemaklik en om as studie-/hersieningsinstrumente te gebruik • 'n Woordelys van terme en begrippe word agter in die boek verskaf. Beskikbare komponente: Shuters Top Klas Toerisme Graad 11 Leerdersbook Shuters Top Klas Toerisme Graad 11 Onderwysershulpbronpak

Purchase Options


Ebook File Size : 8.39