Due to stock take, delivery of physical items may be delayed. We appreciate your patience!

Shuters Top Klas Toerisme Graad 11 Onderwysersgids Cover

Shuters Top Klas Toerisme Graad 11 Onderwysersgids



Hardcopy ISBN : 9780796058874
Stock : 10 units
Ebook ISBN : 9780796049773

Hierdie boek is deel van die Shuters Top Klas-reeks en het die volgende eienskappe: • Dek al die vereistes van die KABV-dokument vir elke vak • Bied stap-vir-stap-leiding aan die onderwyser • Het 'n eenvoudige, gebruikersvriendelike bladontwerp • Verskaf 'n Onderwysersgids en bykomende hulpbronne vir die onderwyser in 'n Onderwyserhulpbronpak. Hierdie Shuters Top Klas Toerisme Onderwysersgids (OG) bied die volgende voordele: • Dek die vereistes van die KABV-dokument vir die vak in detail • Verskaf metodologiese leiding aan die onderwyser vir elke eenheid en aktiwiteit • Verskaf gedetailleerde leiding en antwoorde oor alle aktiwiteite en formele assesserings • Bevat nuttige kruisverwysings met die Leerdersboek • Het 'n eenvoudige, gebruikersvriendelike bladontwerp . Beskikbare komponente Shuters Top Klas Toerisme Graad 11 Leerdersboek Shuters Top Klas Toerisme Graad 11 Onderwysershulpbronpak

Purchase Options


Ebook File Size : 3.02