Shuters Top Klas Lewensorientering Cover

Shuters Top Klas Lewensorientering



Author : Daleen Christiaans, Tammin Barker, Debby Bird, Sharon Holgate, Sarah Doubell, Jane Dickinson
Hardcopy ISBN : 9781920604165
Stock : 1107 units
Ebook ISBN : 9780796049247

Shuters Top Klas Lewensorientering is deel van die reeks 'Eerste Klas' handelsmerke vir VOO. Shuters Top Klas Lewensorientering Graad 9 is 'n nuwerwetse program wat maklik is om te volg en verenigbaar is met die nuwe Kurrikulum en Assesseringsbeleidsverklaring van 2011. Die boek is deur ervare onderwysers en liggaamlike opvoedingspesialiste geskryf en op opvoedkundige gebied grondig met deurtastende inhoud. Eerste Klas Lewensorientering fasiliteer die groei en ontwikkeling van jong mense op emosionele, fisiese en sosiale vlak. Hierdie Shuters Top Klas Lewensorientering Graad 9 Leerdersboek bevat die volgende voordele vir die leerder: • Akkurate inhoud oor fisiese, emosionele en sosiale ontwikkeling • Gedetailleerde, leersame beroepsvoorligting • 'n Volledig geilllustreerde liggaamsopvoedingsprogram • Prikkelende aktiwiteite wat selfontwikkeling bemoedig Beskikbare komponente Shuters Top Klas Lewensorientering Graad 9 Leerdersboek Shuters Top Klas Lewensorientering Graad 9 Hulpbronpakket vir die Onderwyser t.J Shuter

Purchase Options


Ebook File Size : 5.68