BIG BOOK (AFRIKAANS) 1: MAATS SWEM IN DIE DAM Cover

BIG BOOK (AFRIKAANS) 1: MAATS SWEM IN DIE DAM



Author : ?
Hardcopy ISBN : 9780796041678
Stock : 733 units
Ebook ISBN : 9780796087102

Die Welp Leesreeks is ’n noukeurig gegradeerde stel leesboekies wat die onderrig van en liefde vir lees in die Grondslag Fase inskerp. Dit is ontwikkel vir die jong Suid Afrikaanse leerder deur Suid Afrikaanse outeurs. Dit bestaan uit: • 12 Leesvlakke met vier leesboeke in elke vlak • 3 Aktiwiteitsboeke, een vir elke Graad • 3 Hulpbronboeke vir die Onderwyser, een vir elke Graad • Vier GROOT Boeke. Die volgende komponente word vir Graad 1 aanbeveel.

Purchase Options


Ebook File Size : 11.63