BIG BOOK (AFRIKAANS) 3: BROMPOT HETTIE Cover

BIG BOOK (AFRIKAANS) 3: BROMPOT HETTIE



Author : ?
Hardcopy ISBN : 9780796041692
Stock : 724 units

Die Welp Leesreeks is ’n noukeurig gegradeerde stel leesboekies wat die onderrig van en liefde vir lees in die Grondslag Fase inskerp. Dit is ontwikkel vir die jong Suid Afrikaanse leerder deur Suid Afrikaanse outeurs. Dit bestaan uit: • 12 Leesvlakke met vier leesboeke in elke vlak • 3 Aktiwiteitsboeke, een vir elke Graad • 3 Hulpbronboeke vir die Onderwyser, een vir elke Graad • Vier GROOT Boeke. Die volgende komponente word vir Graad 1 aanbeveel.

Purchase Options