Skip to content
Proudly South African educational publishers for 101 years
BIG BOOK (AFRIKAANS) 4: KOM RY SAAM MET ONS cover
Afrikaans

BIG BOOK (AFRIKAANS) 4: KOM RY SAAM MET ONS

By ? · ISBN 9780796041708

Choose a format
Sign in to buy

Prices include 15% VAT. Have a voucher? Apply it at checkout.

Orders over R400 qualify for free shipping in South Africa.

Die Welp Leesreeks is ’n noukeurig gegradeerde stel leesboekies wat die onderrig van en liefde vir lees in die Grondslag Fase inskerp. Dit is ontwikkel vir die jong Suid Afrikaanse leerder deur Suid Afrikaanse outeurs. Dit bestaan uit: • 12 Leesvlakke met vier leesboeke in elke vlak • 3 Aktiwiteitsboeke, een vir elke Graad • 3 Hulpbronboeke vir die Onderwyser, een vir elke Graad • Vier GROOT Boeke. Die volgende komponente word vir Graad 1 aanbeveel.

Language
Afrikaans
Format
Paperback · E-book