CANDICE Cover

CANDICE



Author : CHERON JOUBERT , FANIE VILJOEN
Hardcopy ISBN : 9780796032621
Stock : 728 units
Ebook ISBN : 9780796080073

Candice is baie lief om te sing. Sy sing net waar en wanneer sy kan. Sy hoor van die sangkompetisie en opgewonde begin sy dadelik om te oefen. Haar teleurstelling is groot toe sy nie wen nie. Maar Oom Ebrahim het ’n oplossing! Ouderdom: 5-8 jare

Purchase Options


Ebook File Size : 7.09