Orders placed during this period will be delayed due to warehouse closure. Normal processing resumes 2nd March 2026.
| Hardcopy ISBN | : 9780796041593 |
| Stock | : 587 units |
| Ebook ISBN | : 9780796088642 |
Die Welp Leesreeks is ’n noukeurig gegradeerde stel leesboekies wat die onderrig van en liefde vir lees in die Grondslag Fase inskerp. Dit is ontwikkel vir die jong Suid Afrikaanse leerder deur Suid Afrikaanse outeurs. Dit bestaan uit: • 12 Leesvlakke met vier leesboeke in elke vlak • 3 Aktiwiteitsboeke, een vir elke Graad • 3 Hulpbronboeke vir die Onderwyser, een vir elke Graad • Vier GROOT Boeke.